# Siemens Suid-Afrika, Aspen en Deutsche Investitions und Entwicklungsgesellschaft het ‘n ooreenkoms geteken vir die gebruik van digitale tegnologie om die produksie van Covid-19-entstof in Afrika te bevorder. Die uitvoerende hoof van Siemens, Sabine Dall’Omo, sê die samewerking sal by die Aspen-fabriek in Gqeberha in die Oos-Kaap gesetel wees en sal wêreldwye mededinging van die Suid-Afrikaanse farmasetiese bedryf versterk:
Speel klankgreep: ENG SabineONSiemensAspen