Skip to content

Sewe slagoffers in noodlottige ongeluk in Limpopo is geïdentifiseer [KLANK]

# Die polisie in Limpopo sê die identiteite van die sewe mense wat gesterf het in die noodlottige ongeluk langs die R101 tussen Mookgopong en Mokopane is met hul gesinne bevestig. Dit volg op ‘n ongeluk wat Sondag in die vroeë oggendure die lewens van vyf passasiers in ‘n Renault Sedan-motor en twee passasiers in ‘n Toyota ligte afleweringswa geëis het. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê konstabel Makoela Mpetli verbonde aan die Naboomspruit-polisie en ‘n verdagte, Resemate Ntemane, is uitgeken:

ENG MaleselaonFatalCrash