Skip to content

Sewe mense sterf in motorongeluk in suide van Johannesburg [KLANK]

# Sewe mense is vanoggend dood in ʼn botsing op Comaro-weg tussen Tarentaal- en Pieter Acroyd-laan in Bassonia in die suide van Johannesburg. ʼn Woordvoerder van die stad se metropolisie, Xolani Fihla, sê ʼn minibustaxi en ʼn bakkie was in die botsing betrokke. Hy sê talle mense is beseer, maar die presiese getal moet nog bevestig word:

ENG XolanionBassonia