# Ses verdagtes is in hegtenis geneem en is in aanhouding in verband met die besit van hoë-werkverrigting-voertuie wat in Oaklands in Johannesburg as gesteel aangemeld is. Dit volg nadat die polisie inligting deur misdaadintelligensie bekom het van ‘n plek waar voertuie gehou word, en verdagtes wat moontlik by transitorooftogte betrokke is. ‘n Polisiewoordvoerder, Mavela Masondo, sê polisiebeamptes het mense gewaar wat met ‘n bakkie se enjin peuter:
Speel klankgreep: ENGMavelaMasondo