Skip to content

Ses gewapende verdagtes dood in skietery met polisie in die Oos-Kaap [KLANK]

# Ses gewapende verdagtes is Donderdag dood in ʼn skietery met die polisie op die N2 naby Ndabakazi buite Butterworth in die Oos-Kaap. Een is vermoedelik Yanga “Bara” Nyalara, Khayelitsha se mees gevreesde inwoner wat ook die baasbrein agter afpersing genoem word. Die polisiewoordvoerder, Siphokazi Mawisa, sê hulle het inligting opgevolg oor twee voertuie met vuurwapens wat van Cofimvaba af kom. Sy sê toe hulle die voertuie wou voorkeer, het die verdagtes weggejaag:

ENG MawisaOnShooting