Skip to content

Sentrum vir Risiko-ontleding is gekant teen Nasionale Gesondheidsversekerings-voorstel [KLANK]

# Die Sentrum vir Risiko-ontleding sê die regering se voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering hou ‘n wesenlike risiko in vir die lewensvatbaarheid van privaat mediese fondse. Die organisasie glo die plan om mediese belastingkrediete af te skaf en die fondse te herlei om die NGV te ondersteun, is ‘n bedreiging vir die volhoubaarheid van privaat gesondheidsorg. Chris Hattingh van die sentrum waarsku so ‘n stap dui op ‘n ontmoediging van privaatsektor- belegging, vernuwing en mededinging in Suid-Afrika: