# Die sekerheidsplanne vir die Amerikaanse Republikeinse Party se nasionale konvensie wat vandag in Milwaukee afskop, is onveranderd ondanks die sluipmoordpoging op Donald Trump op ‘n veldtogsaamtrek in Pennsilvanië. Sowat 50-duisend mense sal na verwagting die vierdaagse konvensie bywoon waar Trump formeel as die Republikeinse presidentskandidaat vir November se verkiesing benoem sal word. Die konvensie se koördineerder van die Geheimediens, Audrey Gibson-Ciccchino, sê hulle het volle vertroue in die sekerheidsplanne wat beraam is:
Sekerheidsplanne vir die Republikeinse Party se Nasionale Konvensie onveranderd [KLANK]
ENG CicchinoOnSecurity