# Section27 nader vandag die Hooggeregshof in Johannesburg om te versoek dat die Cancer Alliance se saak teen die Gautengse Gesondheidsdepartement uitgestel word. Die aansoek handel oor die departement se versuim om die 784-miljoen-rand te gebruik wat die Gautengse Tesourie aan hom toegeken het om bestralings- en ander sjirurgiese agterstande in die provinsie te hanteer. Pearl Nicodemus van Section27 sê die departement, die LUR vir Gesondheid en die twee hospitale wat bestraling- en kankerdienste lewer, het Vrydag eers hulle beëdigde verklarings ingedien:
Section27 vra uitstel van Cancer Alliance se saak teen Gautengse Gesondheidsdepartement [KLANK]
ENG NicodemusOnDelays