Skip to content

Section27 verwelkom hofbeslissing oor betalings aan Gautengse organisasies sonder winsoogmerk [KLANK]

# Section27 het die Hooggeregshof in Johannesburg se besluit dat die Gautengse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling organisasies sonder winsoogmerk moet betaal, verwelkom. Die hof het die departement opdrag gegee om die aansoeke wat hierdie organisasies in November ingedien het, teen vandag af te handel. Hy moet ook teen die einde van die maand organisasies betaal wat reeds hul diensvlakooreenkomste onderteken het. Section27 se woordvoerder, Pearl Nicodemus, sê dis ʼn groot oorwinning vir organisasies sonder winsoogmerk en hulle begunstigdes:

ENG NicodemusOnNPOs