Skip to content

Save South Africa sê die land verloor die stryd teen geslagsgeweld [KLANK]

# Die Save South Africa-burgerlike beweging sê die land is besig om die stryd teen geslagsgeweld te verloor, eenvoudig omdat die regering nie ‘n duidelike strategie het om die kwessie te hanteer nie. Woordvoerder Tebogo Mashilompane sê die plaag moet eerstens verstaan word as geslagsgeweld in die ware sin van die woord. Hy sê daar is ‘n ernstige probleem in Suid-Afrika omdat die skuldiges meestal mans is:

ENG TebogoonGBV