Skip to content

Save South Africa-burgerlike beweging bekommerd oor waterkrisis in Johannesburg [KLANK]

# Die Save South Africa-burgerlike beweging sê Johannesburg Water se ontoereikende reaksie op die waterkrisis in die metro is kommerwekkend. Gauteng gaan die afgelope paar maande onder ‘n voortslepende waterkrisis gebuk. Rand Water se onlangse instandhoudingsprojek het verskeie gemeenskappe 86-uur lank sonder water gelaat. Lumkile Moshesh van die beweging sê die gebeure by Johannesburg Water, veral wat betref die toekenning van lang- en korttermynkontrakte vir die lewering van watertenkwaens, laat talle onbeantwoord vrae:

ENG LumkileonWaterCrisis