# Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid sê hy is bekommerd oor toenemende waninligting oor die betaling van maatskaplike toelaes. Dit volg op ʼn boodskap op sosiale media wat beweer die agentskap gaan begunstigdes hierdie maand dubbel betaal. Sassa se woordvoerder, Andile Tshona, sê hierdie inligting is vals:
Sassa sê bewerings van dubbele toelaagbetalings is vals [KLANK]
ENG AndileonDoublePayment