# Die DA in Gauteng eis dat meer hulpbronne aan die polisie toegewys word om kinderontvoerings in die provinsie te ondersoek. Dit volg nadat ‘n graad 5-leerder van die Laerskool EP Baumann in Mayfair, Johannesburg, ontvoer is. ‘n DA-woordvoerder, Sergio dos Santos, sê leerders het niemand wat hulle beskerm nie omdat die polisie gebuk gaan onder ‘n tekort aan hulpbronne om hulle mandaat uit te voer:
Speel klankgreep: ENGSergioDosSantos