# Die Polisiediens se Liefdadigheidsgholfdag het meer as elf-miljoen-rand ingesamel vir die SAPD se Onderwystrust, wat kinders steun van beamptes wat aan diens dood is. SAPSET het sedert 2010 meer as een-duisend-700 kinders bygestaan, met 54 wat gradueer het en 146 wat matriek geslaag het. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk sê die leierskap van die diens beklemtoon die rol van die program in die bemagtiging van jong Suid-Afrikaners deur onderwys en die aanmoedig van akademiese prestasie:
SAPD-liefdadigheidsgholfdag samel meer as 11-miljoen-rand in vir gestorwe beamptes se kinders [KLANK]
AFR-VanWykOnFinance1