#Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê hy het die reeks videos gesien met misleidende inhoud oor die mag wat op verskeie platforms soos ‘n veldbrand versprei het. Die videos beeld die weermag uit as ongeorganiseerd en swak gedissiplineerd. Prince Tshabalala van die weermag sê die propaganda-video’s het ook ten doel om die land se toegewyde beroepsweermaglede te demoraliseer.
SANW veroordeel video’s wat hom in swak lig stel [KLANK]
ENG TshabalalaOnVideos