Skip to content

Santaco verbind tot vorming van toekomstige beleide in taxibedryf [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad het sy verbintenis herbevestig vir die vorming van die taxibedryf se toekomstige beleide. Die vereniging se nasionale beleidskonferensie is in Polokwane aan die gang, met afgevaardigdes van regoor die land. Belanghebbendes sal kyk na bedryfsbeleide en kwessies waarmee die taxibedryf worstel. Santaco se president, Adnar Tsebe, het na bedryfsuitdagings verwys, soos jare se sporadiese geweld wat gelei het tot die dood van passasiers, taxi-eienaars en operateurs:

ENG-TsebeOnViolence