Skip to content

Santaco sê owerhede moet padveiligheidpogings verskerp [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad sê hy is bekommerd oor die voortslepende lewensverlies op die land se paaie, ten spyte van pogings om padveiligheid te bevorder. Dit volg nadat 15 mense gister in ʼn botsing tussen ʼn sportnutsvoertuig en ʼn taxi op die N9 naby Graaff-Reinet in die Oos-Kaap dood is. Santaco se nasionale woordvoerder, Mmatshikhidi Rebecca Phala, sê die betrokke owerhede moet hul pogings verskerp en mense wat verkeersreëls oortree, aanspreeklik hou:

ENG PhalaOnRoadSafety