Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

SANParke moedig inwoners aan om enige verdagte bedrywighede by wildparke aan te meld [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke in die Wes-Kaap moedig inwoners aan om enige verdagte bedrywighede aan te meld wat die natuurlewe en beskermde gebiede in die provinsie kan bedreig. ’n Vier-en-veertigjarige man is in verband met beweerde stropery in hegtenis geneem nadat hy met 34 kilogram perlemoen by Grootbank wes van Nature’s Valley betrap is. Die woordvoerder van SANParke, JP Louw, sê nadat hulle die patrollie bemerk het, het vier duikers uit die see gekom en weggehardloop:

ENG JPonWildlife