Skip to content

Sanco sê regering moet vinnig optree om onwettige mynwerkers in Stilfontein te red [KLANK]

# Die burgerregte-organisasie, Sanco, in Noordwes doen ʼn beroep op die regering om die onwettige mynwerkers te red wat nog ondergronds vasgekeer is. Sowat vier-duisend onwettige mynwerkers is steeds ondergronds in ʼn ongebruikte skag by die Stilfontein-myn. Meer as een-duisend onwettige mynwerkers het die afgelope weke uitgekom sedert die polisie met Operasie Vala Umgodi begin het. Sanco-woordvoerder, Mzukisi Jam, sê die regering se stadige optrede is teleurstellend:

ENG JamOnStilfonteinSituation