# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Burgerlike Organisasie lei vandag ‘n optog na die Uniegebou in Pretoria. Die organisasie eis optrede teen onwettige mynbou en ongereguleerde spaza-winkels wat beskuldig word dat hulle vervalde en besmette kos verkoop. Sanco se Gautengse voorsitter, Abram Mashishi, het het in gesprek met SABC News die regering gekritiseer omdat hy nie dringendheid toon nie en slegs verbeeldinglose oplossings bied:
Sanco lei optog na Uniegebou oor onwettige mynbou [KLANK]
ENG-MashishiOnMining