Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

SALGA steun planne om sukkelende Noord-Kaapse munisipaliteite te help [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsorganisasie, SALGA, prys die Noord-Kaapse regering se toewyding om sukkelende munisipaliteite by te staan. Die provinsiale Tesourie het planne aangekondig om steun soos begrotingsbefondsing en finansiële herstelstrategieë beskikbaar te stel. Die LUR vir Finansies Abraham Vosloo is bekommerd oor nie-voldoeningskwessies in munisipaliteite wat aanleiding kan gee tot gekwalifiseerde en vrywarings-opinies:

ENG-VoslooOnMunicipalities