Skip to content

SAKP herbevestig voornemens om 2026 se verkiesing onafhanklik te betwis [KLANK]

# Die leier van die SAKP, Solly Mapaila, beskryf die onlangse verkiesingsverliese as ‘n wekroep vir die party wat hom vir die werkersklas beywer. Hy het tydens die party se vyfde spesiale nasionale konferensie in Boksburg die ANC se samewerking met die DA gekritiseer en bevraagteken sy afwyking van die beginsels van die alliansie. Hy bevestig die SAKP sal die plaaslike verkiesing van 2026 onafhanklik betwis en beklemtoon die outonomie van die party binne die alliansie:

ENG-MapailaOnANC