# Sakeliga sê die Departement van Arbeid, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling het in die geheim ʼn onwettige AgriBEE-afdwingingsplan ontwikkel en gedeeltelik ingestel. Die sakeorganisasie sê hy het dokumente bekom oor die plan wat ʼn aansienlike mediumtermyngevaar inhou vir landbouproduksie, in- en uitvoer, en voedselsekerheid in Suid-Afrika. Sakeliga se uitvoerende hoof, Piet le Roux, sê die AgriBEE-afdwingingsplan sal invoer en uitvoer beperk tot die rassesamestelling van maatskappye:
Sakeliga beskuldig Landboudepartement dat hy agteraf ‘n AgriBEE-plan instel [KLANK]
AFR RouxOnAgriBEEPlan