Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Sakegeleenthede kan rekord R1-miljard na Wes-Kaap bring [KLANK]

# Die Wes-Kaapse advertensie-agentskap vir toerisme, handel en beleggings, Wesgro, se konvensieburo het die afgelope boekjaar 30 nuwe aanbiedinge vir die provinsie verseker. Dis die eerste keer in die buro se geskiedenis dat die ekonomiese uitwerking van sakegeleenthede wat hy verseker het, die kerf van ‘n miljard-rand verbysteek. Die LUR vir Finansies en Ekonomiese Aangeleenthede, Mireille Wenger, sê die aanbiedinge verseker geleenthede tot in 2029:

ENG MireilleonBusinessEvents