Skip to content

SAID aangemoedig om mense in te lig oor tweepotstelsel se belasting-implikasies [KLANK]

# Die ANC-LP Mmamora Mamaregane het die Inkomstediens gevra om mense in te lig oor die belasting-implikasies van die aftreefonds-tweepot-stelsel. Dit volg op die Nasionale Raad van Provinsies se goedkeuring van die Wysigingswetsontwerp op Pensioenfondse, wat die weg baan vir werkers om ‘n gedeelte van hul pensioene in kontant te laat uitbetaal. Die wetsontwerp sal werkers in staat stel om vanaf 1 September ‘n derde van hul pensioene op dié wyse te benut:

ENG-MamoreganeOnTax