# Die vakverbond Saftu sê die Wes-Kaapse Departement van Onderwys se besluit om twee-duisend-400 onderwysposte te skrap sal die onderwyskrisis in die provinsie laat verdiep. Die federasie meen die besnoeiings sal lei tot ernstige onderwysertekorte, oorvol klaskamers, en ‘n afname in die gehalte van onderwys, wat ‘n negatiewe uitwerking sal hê op leerders en gemeenskappe. Newton Masuku van Saftu waarsku ook teen die ekonomiese nagevolge, omdat die onderwysers wat geraak word aansluit by miljoene mense wat reeds onder die broodlyn leef:
Saftu waarsku verlies aan onderwysers in Wes-Kaap sal werkloosheidskrisis vererger [KLANK]
ENG MaserumuleOnJobCuts