Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Saftu vra nasionalisering van Educor-instellings te midde van werkersregte-oortredings [KLANK]

# Die vakbondfederasie Saftu vra die nasionalisering van Educor-instellings, wat City Varsity, Lyceum, Damelin en ICESA City Campus-kolleges insluit, en wys op wydverspreide oortredings van werkersregte. Dit volg na ‘n ondersoek deur die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding oor Educor se oortredings, soos vertragings met geouditeerde finansiële voorleggings en arbeid-uitbuiting. Die woordvoerder van Saftu, Trevor Shaku, sê onderwyskapasiteit sal verbeter indien die kolleges by die openbare sektor ingeskakel word. Hy vra die regering om die werkers en studente by openbare instellings op te neem:

ENG ShakuOnEducor