Skip to content

Saftu veroordeel Reserwebank oor klein koersverlaging om hoë skuldlas te bekamp [KLANK]

# Die vakbondfederasie Saftu doen ‘n beroep vir sterker valutabeheer om die plaaslike ekonomie teen finansiële uitvloei te beskerm, met ‘n geskatte 1,1-duisend-miljard-rand wat jaarliks landuit gaan. Saftu veroordeel die besluit deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank om rentekoerse met slegs 25 basispunte te verlaag. Mogoshadi Maserumule van Saftu sê hierdie besnoeiing sal mense wat met skuld sukkel nie help nie, aangesien dit leningterugbetalings minimaal verminder:

ENG MaserumuleOnDebtBurden