Skip to content

Saftu teleurgesteld oor Joburg se onvermoë om kragnetwerk aan die gang te hou [KLANK]

# Die vakbondfederasie Saftu sê ladingvermindering wat in Johannesburg ingestel is, is ‘n wrede finansiële straf vir inwoners want dit belas hulle met bykomende koste vir alternatiewe kragbronne. City Power het gister met ladingsvermindering begin om sy kraginfrastruktuur teen oorlading en skade te beskerm. Saftu se woordvoerder, Mogoshadi Maserumule, sê City Power se onvermoë om stabiele krag aan slegs nege-persent van die land se bevolking te voorsien, is ‘n duidelike teken van die agteruitgang van die stad se dienste:

ENG MogoshadionDisappointed