# Die vakbondfederasie, Saftu, sê die voortgesette hoë rentekoerse kniehalter ekonomiese groei en benadeel verbruikers in die land. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se monetêre beleidskomitee het die sewende agtereenvolgende keer die terugkoopkoers onveranderd gelaat op 8,25-persent. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê die land se huidige ekonomiese landskap word gekenmerk deur werksverliese, salarisverskille en hoë rentekoerse. Hy sê die werkersklas loop die ergste deur onder hierdie finansiële uitdagings:
Saftu kritiseer Reserwebank se besluit om terugkoopkoers onveranderd te laat [KLANK]
ENG TrevoronRepoRate