Skip to content

Saftu gee regering se wanbestuur van Eskom die skuld vir beurtkrag [KLANK]

# Die vakverbond Saftu sê die terugkeer van beurtkrag is die regstreekse gevolg van die regering se wanbestuur van Eskom, en sy volgehoue onderskrywing van ‘n rampspoedige neoliberale beleid. Beurtkrag is Sondagoggend verhoog na fase ses nadat talle eenhede uitgeskop het, maar is nou tot verdere kennisgewing verlaag na fase vier. Saftu se woordvoerder Newton Masuku sê hulle herhaal hulle eis vir ‘n radikale transformasie van die energiesektor:

ENG NewtononLoadShedding