Skip to content

Saftu blameer kapitalisme vir stygende werkloosheid [KLANK] 

# Die vakbondfederasie Saftu sê kapitalisme is die rede vir die stygende werkloosheid, met amptelike syfers op 8,3-miljoen en uitgebreide werkloosheid wat op 12,3-miljoen staan Die federasie sê die jongste kwartaallikse arbeidsmagopname beklemtoon ernstige jeugwerkloosheidsyfers op 46,6-persent en uitgebreide jeugwerkloosheid op 70-persent. Trevor Shaku van Saftu kritiseer kapitalisme omdat daar nie plaaslik werk geskep is nie:

ENG ShakuOnCapitalism