# Die voormalige burgemeester en munisipale bestuurder van die Thulamela plaaslike munisipaliteit sal op 24 Mei weer in die hof verskyn vir die rol wat hul gespeel het in die VBS-skandaal. Die NVG se woordvoerder in Limpopo, Mashudu Malabi-Dzhangi, sê voormalige munisipale bestuurder Hlengani Emanuel Maluleke en voormalige burgemeester, Avhashoni Stephen Tshifhango, het vandag in die Landdroshof in Thohoyandou verskyn waar hulle borgtog van 30-duisend-rand elk toegestaan is:
Speel klankgreep: ENG Thulamela VBS