Skip to content

SA-wynbedryf nie bekommerd oor wêreldwye daling in produksie nie [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is nie bekommerd oor die wêreldye afname in produksie nie. Volgens die International Organisation of Vine and Wine, val produksie en kan dit die laagste vlak in 60 jaar bereik. Die klaarblyklike swak oes in die Suidelike Halfrond en Europa is deels verantwoordelik vir die afname. Die bedryfskenner Maryna Calow het aan eNCA gesê daar is nog nie rede tot paniek nie:

ENG-CalowOnWine