Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

SA Weerdiens waarsku oor langdurige hittegolf in dele van die land

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens verwag die huidige hittegolf, met bo-normale temperature, sal vir drie of meer dae voortduur. Hierdie toestand sal in Noordwes, die Vrystaat en die Noord-Kaap voorkom. Gebiede wat nie deel vorm van die hittegolf nie, sal steeds uiterste hitte ervaar, met openbare waarskuwings wat mense aanspoor om genoeg water te drink, buitelug-bedrywighede te beperk, geskikte klere te dra en kwesbare mense te monitor.