Skip to content

SA Weerdiens waarsku oor hoër temperature in Kaapstad [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku teen temperature van tussen 30 en 40 grade Celcius vir die Stad Kaapstad en ander dele van die provinsie oor die volgende twee dae. Die woordvoerder vir die stad se Ramp-risikobestuursentrum, Sonica Lategan, het die publiek aangeraai om voorsorgmaatreëls te tref om enige potensiële gesondheidsrisiko te versag, en gewaarsku oor die algemene veiligheidsimpak wat die weer kan hê:

AFR SonicaonTemperatures