Skip to content

SA Weerdiens reik waarskuwing uit na berigte van haelstorm en tornado by Secunda [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het die publiek aangemoedig om voorsorg te tref na berigte van ‘n haelstorm en tornado noordoos van Secunda. Die diens het verder gewaarsku dat die uiterse weerstoestande na verwagting sal voortduur. Die weerdiens se Puseletso Mogokeng het gesê die situasie word dopgehou en verdere weerwaarskuwings sal uitgereik word: