Skip to content

SA Vroue- en Sportstigting wys op noodsaak van groter geslagsgelykheid in sport [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Stigting vir Vroue en Sport sê hoewel vordering gemaak is met vroulike verteenwoordiging, moet die sportsektor nog baie doen om geslagsgelykheid te bereik. Stigter Muditambi Ravele is vol lof vir beleid wat vroue in sport ondersteun. Sy het in ‘n gesprek met die SABC verwys na die rol wat verhoogde deelname speel in die bevordering van die bemagtiging van vroue en geslagsgelykheid:

ENG-RaveleOnEquality