Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

SA Unie vir Studente verwelkom deregistrasie van Damelin, Lyceum College en City Varsity [KLANK]

# Die SA Unie vir Studente het die deregistrasie van Damelin College, City Varsity en Lyceum-kollege verwelkom nadat Educor nie finansiële verslae vir 2021 en 2022 ingedien het nie. Honderde duisende studente is gestrand gelaat omdat registrasies gekanselleer word. Die unie se woordvoerder, Asive Dlanjwa, benadruk die besluit is in die beste belang van die studente:

ENG-DlanjwaOnInstitutions