Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

SA-Uganda-ooreenkoms aangegaan vir vaardighede in funksiebedryf [KLANK]

# Die Southern African Communications Industries Association werk saam met Uganda se Association of Conference Incentive Industry vir vaardigheidsontwikkeling in Afrika se funksiebedryf. Die ooreenkoms stem ooreen met die onlangse tussen-regeringsakkoorde tussen Suid-Afrika en Uganda, wat beroeplui in funksiebestuur op die vasteland meer vaardig wil maak. Kevan Jones van die Suid-Afrikaanse vereniging sê die gesamentlike onderneming onderstreep ‘n toewyding aan kundigheidsontwikkeling in die funksiesektor in Afrika:

ENG-JonesOnAgreement