# Die Suid-Afrikaanse Sionistefederasie versoek die regering om te herbesin oor sy standpunt oor Israel. Die voorsitter, Rowan Polovin, het Suid-Afrika gekritiseer vir sy steun aan anti-Westerse lande en terroristegroepe op die herdenking van Hamas se 7 Oktober-aanvalle op Israel. Hy versoek die regering om Israel se reg te steun om homself te verdedig en te help om gyselaars te bevry wat Hamas steeds aanhou. Polovin waarsku Suid-Afrika kan maklik aan die verkeerde kant van die geskiedenis beland:
SA Sionistefederasie versoek regering om te herbesin oor sy standpunt oor Israel [KLANK]
ENG PolovinOnAnniversary