# Die Suid-Afrikaanse Sionistefederasie veroordeel Iran se missielaanval op Israel en beskryf dit as ʼn gevaarlike eskalering. Die forum kritiseer die Suid-Afrikaanse regering vir hulle swye oor die kwessie. Woordvoerder Rolene Marks versoek die regering om hierdie oorlogsdaad te veroordeel. Sy wys ook op Iran se destabiliserende rol in die Midde-Ooste en beklemtoon Israel se reg om homself te verdedig:
SA Sionistefederasie veroordeel Iran se aanval op Israel [KLANK]
ENG-MarksOnIran