# Die Landdroshof in Mazini, eSwatini, het Suid-Afrika se uitleweringsaansoek vir die Ndimande-broers toegestaan. Siyabonga en Malusi Ndimande word gesoek vir die moord op Kiernan ‘AKA’ Forbes en sy vriend, Tebello ‘TIBZ’ Motsoane. Voorsittende hoofregter David Khumalo het die mans verseker hulle veiligheidsoorwegings sal deur Korrektiewe Dienste van Suid-Afrika hanteer word. Hy het beslis Suid-Afrika kan die regsprosesse voortsit:
SA se uitleweringsaansoek vir Ndimande-broers toegestaan [KLANK]
ENG-KhumaloOnExtradition