Skip to content

SA motoriste gewaarsku teen nuwe kapingsbedrogspul by vulstasies [KLANK]

# Motoriste word versoek om ekstra voorsorgmaatreëls te tref op die land se paaie omdat kapings na verwagting tydens die feestyd sal toeneem. Die kapingskenner Richard Brussow het aan eNCA gesê daar is ‘n nuwe bedrogspul wat motoriste by vulstasies teiken wat as die ‘skoolmeisie-bedrogspul’ bekendstaan. Hy sê daar is ‘n merkbare neiging om manlike motoriste by vulstasies te teiken met ‘n georganiseerde roetine wat jong meisies insluit, om voordeel te trek uit die nuwe wet op  geslagsgeweld: