Skip to content

SA maak vordering met watersekuriteit deur belegging in groot infrastruktuurprojekte [KLANK]

# Suid-Afrika toon vordering met sy watersekuriteit deur in groot infrastruktuurprojekte te belê en munisipale dienste te verbeter. Groot projekte sluit in die Lesotho-Hoogland-waterprojek, die uMkhomazi-waterprojek en die verhoging van die walle van die Hazelmere- en Clanwilliam-damme. Ondanks oponthoude is verskeie projekte tans onder konstruksie. ‘n Woordvoerder, Wisane Mavasa, sê die departement verbeter ook die verwerking van waterlisensie-aansoeke en die vertoning van munisipaliteite:

ENG-MavasaOnInfrastructure