Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

SA jong wetenskaplikes lê vernuwende navorsing voor by Beijing-wetenskapkompetisie [KLANK]

# Vier Suid-Afrikaanse leerders kry geleentheid om hulle navorsingsprojekte voor te lê en teen ander tegniese wetenskaplikes mee te ding by vanjaar se Beijing Youth Science Creation Competition in China. Die kompetisie wat Donderdag begin, se tema is Ontdekking, vernuwing en verantwoordelikheid. Eskom Ekspo se uitvoerende direkteur, Parthy Chetty, sê Nyakallo Nonjabulo Mbongo, Kiyara Tami Swartbooi, Steffan Thielen en Rohan van Loggerenberg sal baat om aan die kompetisie deel te neem:

ENG ParthyonCutting-Edge