Skip to content

SA huiswerkers verdien steeds minder as minimum loon ten spyte van 14%-verhoging

# ‘n Verslag deur SweepSouth toon dat ten spyte van ‘n loonverhoging van 14-persent, verdien talle Suid-Afrikaanse huiswerkers minder as die Nasionale Minimum Loon. Die opname onder vyf-duisend-600 werkers toon ʼn gemiddelde maandelikse verdienste van drie-duisend-349-rand vir vroue en drie-duisend-en-59-rand vir mans, albei minder as die veronderstelde vier-duisend-400-rand volgens die minimum loon. Die uitvoerende hoof van SweepSouth, Lourandi Kriel, verduidelik hoe die maandelikse tekort ernstige vrae laat ontstaan oor bekostigbaarheid:

AFR-KrielOnWorkers