# President Cyril Ramaphosa het die nuwe president van Mosambiek, Daniel Chapo, in Kaapstad verwelkom vir samesprekings. Die leiers het die versterking van politieke en ekonomiese bande bespreek, met Suid-Afrikaanse ondernemings wat reeds meer as 155-miljard-rand in Mosambiek belê het. Chapo het bevestig hy beplan om opposisieleiers te ontmoet om verkiesingshervormings te bespreek. Ramaphosa sê die vergadering strook met Suid-Afrika se doelwit om internasionale vennootskappe te gebruik om ekonomiese groei te bevorder:
SA en Mosambiek versterk politieke en ekonomiese bande [KLANK]
ENG RamaphosaOnMeeting