# Suid-Afrika is boaan die Verenigde Nasies se lys vir seksuele uitbuiting en mishandeling tydens vredesoperasies. Die VN onthul daar was meer as 700 vaderskap-eise sedert 2006, met 85-persent vir militêre vredesmagte. Hiervan was 111 eise teen Suid-Afrikaanse soldate. Suid-Afrika het onderneem om saam met die VN te werk om hierdie eise op te los. Die sekretaris-generaal van die VN, Antonio Guterres, versoek lidlande om aandag te gee aan kwessies van vaderskap en ondersteuning van kinders:
SA boaan VN-lys vir seksuele uitbuiting in vredesoperasies [KLANK]
ENG-AntonioOnClaims