Skip to content

SA aangemoedig om te volhou met projekte wat die regte van meisies bevorder [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa doen ‘n beroep op Suid-Afrika om te volhou met projekte wat meisies se regte bevorder. Sy oproep volg op die Verenigde Nasies-geleide Internasionale Dag van die Meisiekind vandag. Ramaphosa het beklemtoon hoe belangrik dit is om meisies in staat te stel om wêreldwyd hul volle potensiaal te verwesenlik. Hy is van mening gesamentlike pogings sal verseker hulle kan hul regte uitoefen en in alle lande floreer:

ENG-RamaphosaOnGirls